Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Maretha Maartens
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie goed
Die sakmense is eintlik Thea se storie, maar dis darem Miriam s'n ook...
Thea moet leer om met haar dialise-sakkie te leef, maar dis nog moeiliker om met haar skuldgevoel oor die weg te kom: sy weet sy is self daarvoor verantwoordelik dat haar ma se nier, wat kleintyd in haar oorgeplant is, heeltemal opgehou funksioneer het. Tog kan sy dit nie sê nie ... en intussen hou haar ma haar oupa daarvoor verantwoordelik.
Die veertienjarige Miriam sê sy is een-en-twintig, want sy moet werk kry. Hoe anders gaan sy ooit haar ma onder die sakke agter die landdroskantoor uitkry, daar waar sy haar vrugte verkoop? Daar is skaars kos in die huis en geld vir skoolgaan is daar beslis nie. En as dit van haar leeglêerpa afhang, sal die hele gesin vir altyd sakmense bly.
Uiteindelik sou Thea en Miriam mekaar help, sodat elkeen kon leer hoe om haar sak weg te leef; miskien nie heeltemal weg nie, maar tog weg genoeg ...
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.