Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Salf van Eie Gom Publisher: NG Kerk-Uitgewers, Kaapstad Binding: Hardcover Book Condition: Near Fine Edition: 1st Edition Deals with the upliftment of the Afrikaner after the Anglo-Boer War in the Union of South Africa. Dr Pieter Du Toit (30.10.1892 22 Nov. 1980); een van die vernaamste baanbrekers op die gebied van ons Kerk en volk se barmhartigheids- en welsynsdienste, is op die hoƫ leeftyd van 88 jaar aan sy woning in Milnerton by Kaapstad oorlede. Nagenoeg sy hele lewe was aan die opheffing van sy minderbevoorregte geloofs- en volksgenote gewy en tereg kon sy vriend, oud-Staatspresident C R Swart, hom een van die Gideonsbende van jonger manne en vroue noem wat die strewe en stryd vir die herrysenis en heropbou van ons volk met oortuiging, idealisme, ywer, geloof en moed aangedurf het.