This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2970

Similar products

Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN* Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN* Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN* Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN* Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN* Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN*
Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN* Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN* Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN* Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN*
Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN*
+2
Sold

Die SAW in die Grensoorlog 1966 -1989 - Leopold Scholtz *GETEKEN*

Secondhand 1 was available
R339.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
MLCS
Bob Shop ID
676460819

Toestand : Baie Goed.

Eerste uitgawe, Eerste druk, Tafelberg, 2013, Sagteband - Grensoorlog  - 530pp. ISBN 9780624054085. SOOS NUUT. Geskenk-inskrywing deur die skrywer.

Die boek kyk vir die eerste keer omvattend na die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in die Grensoorlog in Namibië en Angola. Dit ontleed die oorsake en verloop van die konflik, asook die breër internasionale konteks waarbinne dit plaasgevind het.

Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989 bevat belangrike nuwe inligting uit dokumente wat sedert die einde van die oorlog in 1989 gedeklassifiseer is. Hieronder tel dokumente van die Staatsveiligheidsraad, die departement van buitelandse sake, die SAW en die Kubaanse en Sowjetse regerings. Dit werp lig op die Suid-Afrikaanse regering se oogmerke in sowel Angola as die destydse Suidwes, die SAW se strategie in die konflik en die oorgrensoperasies in Angola.

Scholtz het ook onderhoude gevoer met verskeie prominente oudoffisiere van die SAW en geput uit inligting uit die Kubaanse argiewe om so n volledig moontlike prentjie van individuele operasies te skets. Al die belangrikste operasies en veldslae van die oorlog word bespreek, waaronder Savannah, Reindeer, Sceptic, Protea en Moduler, asook die veldslae by Cassinga en Cuito Cuanavale.

Hierdie besprekings word aangevul deur aangrypende vertellings deur oudsoldate van die SAW wie se ervarings die afgelope dekade op webwerwe gepubliseer is. Scholtz kyk ook krities na die rol wat die Swapo en SAW-leierskap gespeel het.

Die skrywer vergelyk in die laaste hoofstukke die onderskeie partye, waaronder Swapo, die Angolese regering, die Kubane en die SAW se onderskeie doelwitte met die oorlog en in watter mate dit bereik is al dan nie. In die proses beantwoord Scholtz die vraag: Wie het die Grensoorlog gewen?

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Customer ratings: 1 ratings

Vinnige diens. Item soos beskryf. Baie dankie!
17 Apr 2026
Don't miss out on the latest deals!