Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Author: Leopold Scholtz
Publisher: Tafelberg (2013)
Edition: First Edition
ISBN-10: 062405408X
ISBN-13: 9780624054085
Condition: As new
Binding: Softcover
Pages: 530
Dimensions: 22.1 x 15.3 x 3.2 cm
+++
by Leopold Scholtz
+++
Wat was die oorake van die Grensoorlog, hoe die stryd verloop en wie het dit gewen? Die militere historikus Leopold Scholtz beid die eerste omvattende blik in meer as twintig jaar op die Suid-Afrikaansa Weermag (SAW) se rol in die oorlog. Belangerike inligting uit gedeklassifiseerde dokumente - onder meer van die SAW en die Staatveiligheidsraad - werp nuwe lig op die regering se oogmerke in Angola en die destydse Suidwes, die SAW se strategie en die oorgrensoperasies in Angola.
Scholtz beid vars perspektiewe op jare lange strydpunte, onder meer oor wat by Cuito Cuanavale gebeur het. Deur te vra wat elke party se doelwitte met die oorlog was en of dit bereik is, antwoord hy die omstrede vraag: Wie het die oorlog gewen?