DIE SAW IN DIE GRENSOORLOG 1966-1989     Leopold Scholtz
DIE SAW IN DIE GRENSOORLOG 1966-1989     Leopold Scholtz

DIE SAW IN DIE GRENSOORLOG 1966-1989 Leopold Scholtz

Secondhand
1 available
R340.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615247943

2013 sagteband met 530 bladsye in baie mooi toestand.

Die boek kyk vir die eerste keer omvattend na die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in die Grensoorlog in Namibie en Angola. Dit ontleed die oorsake en verloop van die konflik, asook die breer internasionale konteks waarbinne dit plaasgevind het. Die SAW in die Grensoorlog bevat belangrike nuwe inligting uit dokumente wat sedert die einde van die oorlog in 1989 gedeklassifiseer is.

Hieronder tel dokumente van die Staatsveiligheidsraad, die departement van buitelandse sake, die SAW en die Kubaanse en Sowjetse regerings. Dit werp lig op die Suid-Afrikaanse regering se oogmerke in sowel Angola as die destydse Suidwes, die SAW se strategie in die konflik en die oorgrensoperasies in Angola.

Scholtz het ook onderhoude gevoer met verskeie prominente oudoffisiere van die SAW en geput uit inligting uit die Kubaanse argiewe om so 'n volledig moontlike prentjie van individuele operasies te skets. Al die belangrikste operasies en veldslae van die oorlog word bespreek, waaronder Savannah, Reindeer, Sceptic, Protea en Moduler, asook die veldslae by Cassinga en Cuito Cuanavale. Hierdie besprekings word aangevul deur aangrypende vertellings deur oudsoldate van die SAW wie se ervarings die afgelope dekade op webwerwe gepubliseer is. Scholtz kyk ook krities na die rol wat die Swapo en SAW- leierskap gespeel het. Die skrywer vergelyk in die laaste hoofstukke die onderskeie partye, waaronder Swapo, die Angolese regering, die Kubane en die SAW se onderskeie doelwitte met die oorlog en in watter mate dit bereik is al dan nie. In die proses beantwoord Scholtz die vraag: Wie het die Grensoorlog gewen?

More from this seller

View all
R30 shipping
USA Lonely Planet tourist guide
R110
Geheim van die klowe - Daan Langeveldt
R40
Sekel en simbaal - Watermeyer
R45
The New Guide to Remedies
R80
Add to cart

Similar products

R30 shipping
THE SADF IN THE BORDER WAR 1969-1989 LEOPOLD SCHOLTZ ( SOUTH AFRICAN DEFENCE FORCE MILITARY )
R300
R30 shipping
SOUTH AFRICA`S BORDER WAR **1966 - 1989**
R450
R30 shipping
Bondgenote en Dwarstrekkers – Leopold Scholtz
R290
R30 shipping
Die SAW en Cuito Cuanavale - Scholtz
R185