This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

26% OFF
Die Koperkanon-Mikro/ 1st edition 1966 very scarce. Afrikaans Text.
Secondhand
R1,403.75 R1,885.00
Die Afrikaner en sy Taal 1806-1875 - Dr. J. du P. Scholtz
Secondhand
R250.00
Die Tweede Vryheidsoorlog (GD Scholtz) *** LEESKOPIE ***
Secondhand
R75.00
Europa en die Tweede Vryheidsoorlog deur G D Scholtz
Secondhand
R95.00
Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989 - Leopolds Scholtz
Sold

Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989 - Leopolds Scholtz

New 1 was available
R315.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT6138
Bob Shop ID
204305345

Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989 - Leopolds Scholtz - Tafelberg  2013 - 530pp, indeks, swart en wit foto's - Sagteband.

Posgeld en verpakking R45.00

Die boek kyk vir die eerste keer omvattend na die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in die Grensoorlog in Namibië en Angola. Dit ontleed die oorsake en verloop van die konflik, asook die breër internasionale konteks waarbinne dit plaasgevind het.
Die SAW in die Grensoorlog bevat belangrike nuwe inligting uit dokumente wat sedert die einde van die oorlog in 1989 gedeklassifiseer is. Hieronder tel dokumente van die Staatsveiligheidsraad, die departement van buitelandse sake, die SAW en die Kubaanse en Sowjetse regerings. Dit werp lig op die Suid-Afrikaanse regering se oogmerke in sowel Angola as die destydse Suidwes, die SAW se strategie in die konflik en die oorgrensoperasies in Angola.
Scholtz het ook onderhoude gevoer met verskeie prominente oudoffisiere van die SAW en geput uit inligting uit die Kubaanse argiewe om so ’n volledig moontlike prentjie van individuele operasies te skets. Al die belangrikste operasies en veldslae van die oorlog word bespreek, waaronder Savannah, Reindeer, Sceptic, Protea en Moduler, asook die veldslae by Cassinga en Cuito Cuanavale. 
Hierdie besprekings word aangevul deur aangrypende vertellings deur oudsoldate van die SAW wie se ervarings die afgelope dekade op webwerwe gepubliseer is. Scholtz kyk ook krities na die rol wat die Swapo en SAW- leierskap gespeel het.
Die skrywer vergelyk in die laaste hoofstukke die onderskeie partye, waaronder Swapo, die Angolese regering, die Kubane en die SAW se onderskeie doelwitte met die oorlog en in watter mate dit bereik is al dan nie. In die proses beantwoord Scholtz die vraag: Wie het die Grensoorlog gewen?

Recently viewed

Free shipping
1% OFF
Miluna Ladies Necklace (cld1276)
New
R15,468.16 R15,613.64
9% OFF
Optima Front Brake Disc For Nissan Hardbody 3.0 Tdi 1997-2002
New
R1,129.00 R1,239.00
Free shipping
13% OFF
Lotus Jewels jewelry lp1783-4/1 (lp1783-4_1)
New
R1,040.14 R1,200.49
Feelin' a bit Goofy - Kids T-Shirt
New
R309.00

Customer ratings: 1 ratings

Thanx a million!! Great service!!
17 Nov 2015