Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die see is ân liriese toneelstuk waarin aanvaarding, ontnugtering en hoop stem kry in drie slawevroue wat in die tyd van die VOC as courtisanes vir die bevelvoerder van Die Kasteel opgelei is. Terwyl die kanonvuur op die agtergrond ân nuwe bestel aankondig, word die gehoor as ât ware saam met dié drie vroue in ân kerker opgesluit. Die donker omstandighede van die hede word telkens gekontrasteer met die sonnige verlede. Met Die see het Reza de Wet haar kwarteeu in die Suid-Afrikaanse teaterwêreld gevier.
TITLE: Die See
AUTHOR: Reza de Wet
SKU: 9781869195205
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 05/09/2011
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 75
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 222 mm
WEIGHT: 135 gr