Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Die Seerowers Van Die Silwer Sardien: Oogsterretjies By Jacolene Du Plooy
Die seerowers van die Silwer Sardien is 'n reeks oor seerower-seemeeue, pratende katte en geheime skatte. In "Oogsterretjies" leer Septimus die skaam seerower en Grommer die kat oor wat hulle harte laat warm klop. Wat dit is wat vir hulle oogsterretjies gee sodat hulle presies doen wat hulle veronderstel is om te doen!