This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Simunye books35

Similar products

Die Seuns van Bird Island - Mark Minnie & Chris Steyn
Sold

Die Seuns van Bird Island - Mark Minnie & Chris Steyn

New 1 was available
R270.00
Shipping
Free shipping is available from Simunye books for all orders above R3,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R3,000.00 from Simunye books
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9780624081463
Bob Shop ID
650449652

Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NP-ministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in Suid-Afrika.

n Waagmoedige polisieman en n vreeslose joernalis ondersoek die gerugte dat jong seuns op n eiland aan die kus van Port Elizabeth misbruik word. Mark Minnie en Chris Steyn kom onafhanklik van mekaar af op dieselfde donker geheim. Maar die saak kry net kortstondig aandag voordat dit doodgesmoor word en verdwyn.

Dertig jaar later sit Steyn en Minnie hul bewyse bymekaar en lig die sluier oor diƩ skokkende gebeure n verhaal van misdaad, toesmeerdery en amptelike medepligtigheid in die verkragting, en moontlik selfs moord, van weerlose kinders.

Recently viewed

See more

Customer ratings: 1 ratings

Fast and effective service, book is in excellent condition.
29 Aug 2025