Die Seuns van Bird Island: 'n Skokkende Onthulling - Mark Minnie & Chris Steyn
New
9 were available
R500.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NPministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in SuidAfrika.
n Waagmoedige polisieman en n vreeslose joernalis ondersoek die gerugte dat jong seuns op n eiland aan die kus van Port Elizabeth misbruik word. Mark Minnie en Chris Steyn kom onafhanklik van mekaar, af op dieselfde donker geheim. Maar die saak kry net kortstondig aandag voordat dit doodgesmoor word en verdwyn.
Dertig jaar later sit Steyn en Minnie hul bewyse bymekaar en lig die sluier oor di skokkende gebeure n verhaal van misdaad, toesmeerdery en amptelike medepligtigheid in die verkragting, en moontlik selfs moord, van weerlose kinders.