 
         
         
         
         
         
        
        
        
        
       | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Eerste uitgawe van Marais se baanbrekerswerk oor die psige van die termietnes as 'n "Eenheid".
Uitgegee deur J.L. van Schaik in 1934.
Band is stewig, ligte vlekkies op plekke.




