Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede uitgawe eerste druk 1971 Nasionale Boekdrukkery hardeband met stofomslag 170 bladsye.Hierdie is n ex biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag het n paar klein merkies aan, en n klein wit stickertjie aan die rugkant onder, hardeband toestand goed. daar is tempels in die boek, sien asb fotos van hoe dit voor in die boek lyk - dit blyk dat die boek weinig deur enige leerder uitgeneem is - die teks is skoon en die binding goed, versneding R25 in RSA