Die Silberstein-Trilogie - Etienne Leroux

Die Silberstein-Trilogie - Etienne Leroux

Secondhand 1 available
R175.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
648515704

Leroux se trilogie wat die romans Sewe dae by die Silbersteins (1962), Een vir Azazel (1964) en Die derde oog (1966) insluit. Dit is romans wat in Suid-Afrika en die buiteland hoog aangeslaan is. Nie net het die afsonderlike romans destyds in Brittanje en Amerika (en elders) aandag getrek nie, maar Penguin het ook in 1972 in hul Modern Classics-reeks die trilogie uitgegee onder die titel To a Dubious Salvation (n heruitgawe het in 1985 gevolg).

Die eerste roman is n verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word vir Henry n inisiasieproses: hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die verweefdheid van die goeie en die bose.

Op die oog af is Een vir Azazel n speurroman waar n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan n sondebok: Die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, n verstandelik vertraagde jongman, lei tot n tragedie een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde. In die laaste roman moet kaptein Demosthenes H de Goede die magnaat Boris Gudenov opspoor.

ISBN: 079811780x

Pages: 359

Hardcover with DJ

Human & Rousseau, 1984

Good condition

B148


Add to cart

Recently viewed

See more
Design Prestige vintage genuine leather brief case from Germany ,50s, approx.size 30cmx40cm,incl.key
Secondhand
R349.00
38% OFF
E-flite Shaft: Power 25 Brushless Outrunner
New
R99.00 R160.00
The Proposition - Theresa Russell - VHS Tape (1996)
Secondhand
R10.00 No bids
Solar Lights Outdoor, 270 Led 3000lm Motion Sensor Light(2 Pack)
New
R889.00

Similar products

Die Mugu - Etienne Leroux
Secondhand
R150.00
SEWE DAE BY DIE SILBERSTEINS ETIENNE LEROUX
Secondhand
R70.00
ETIENNE LEROUX - DIE 18-44 TRILOGIE
Secondhand
R100.00
Sewe dae by die Silbersteins / ETIENNE LEROUX
Secondhand
R60.00