| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1937 eerste uitgawe hardeband met 266 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld in SA. Smit was stigter van die Ugie weeshuis. Griekwaland-Oos, Voortrekker moeilikhede, dorpslewe, en 15 swart en wit foto's / illustrasies. Voorste teenblad makeer.


