Die Silwervaring deur ID du Plessis. Derde druk 1936. H/B. 120 pp.
Die Silwervaring deur ID du Plessis. Derde druk 1936. H/B. 120 pp.
Die Silwervaring deur ID du Plessis. Derde druk 1936. H/B. 120 pp.

Die Silwervaring deur ID du Plessis. Derde druk 1936. H/B. 120 pp.

Secondhand
1 available
R80.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A2053
Bob Shop ID
615507715


'n Rugbyverhaal vir seuns.

ID du Plessis was een van die veelsydigste en vrugbaarste skrywers wat die Afrikaanse letterkunde nog gehad het. Onder sy jeugboeke tel sy Springbok-reeks van sportboeke, met die klem op rugby. Hierdie boeke sluit in Die SpringbokDie SilwervaringDie Rugbykroon en Rugby in Rio. Vier vriende (die senter Willie Venter, die losskakel Piet Uys, Tokkie die vetsak, en Sigaret, die stil rooikop) se rugby-ervarings word hier weergegee.

Eerste uitgawe in 1933 gepubliseer deur Nasionale Pers, Kaapstad. Hierdie eksemplaar is die derde druk van 1936. Toestand: Redelik tot goed. Blaaie skoon en netjies. Vorige eienaar se naam op skutblad. Hardeband-linneomslag het effense waterskade en is 'n bietjie gebuig. Agterplat het 'n paar vlekke. Skarnier oop by eerste skutblad. Geen los blaaie en boek nog stewig.

More from this seller

View all
Solzhenitsyn by Leopold Labeds. Hard cover. 1st 1970
R65
The Reluctant Fundamentalist by Mohsin Hamid. Penguin Paperback 2013. 209 pp.
R95
R30 shipping
The fifth child by Doris Lessing 1st ed-uncorrected proof- softcover
R140
Of Blessed Memory by Erica Jong. First Edition 1997. Good condition. H/C with jacket. 300 pp.
R65
Add to cart

Recently viewed

Yu-Gi-Oh! - Avalanching Aussa - Common - Enemy of Justice (EOJ-EN026)
R10

Similar products

Moleste Op Die Albatros -- I.D. Du Plessis
R38
Die jare vorentoe deur Hannah du Plessis
R15
BALLADES DEUR I.D. DU PLESSIS 1937
R49
Die Silwervaring. I. D. du Plessis.
R70