Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
sesde druk 1944 hardeband - geen stofomslag - 103 bladsye, die hardeband het verskeie merkies aan, naam op die eerste 2 bladsye, die eerste bladsy voor in die boek het n klein gaatjie in - sien foto onder, bladsy 27 het n klein skeurtjie aan die kant van die bladsy, enkele vlekkies, die teks is skoon en die binding goed, vir ouderdom in n redelike toestand,