Die Singende gras -- Freda Linde

Secondhand
1 available
R25.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 5 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615268258

Toestand : Aanvaarbaar.

Tweede druk, Tafelberg 1979, Hardeband - Jeugroman - 151pp. Skutblad beskadig. 

Die singende gras is in 1974 met die Scheepersprys vir Jeuglektuur en in 1976 met die WA Hofmeyr-prys bekroon.

Lans werk by 'n hotel langs die nasionale pad, naby die Hardapreservaat in Suidwes. Dis sy werk de ella om vir Jesha, die kameel, op te pas. Eers was sy vir almal 'n aardigheid, maar nou staan sy verwaarloos, jaarin en jaaruit in die bloedige son ingehok in 'n kampie. Niemand gee vir haar om nie, net Lans.

Elke middag, wanneer sy werkies klaar is, gaan hy op die hitte van die dag stap. Ná die goeie reëns staan die gras sag soos pluis, nie groen nie maar groenwit, en rooierig en effens pers. Aan die voet van die tafelkop waar die gras al droog is, skuur die polle 'n dowwe snarespel teen die leer van sy skoene terwyl hy stadig aanstryk . . . Van die kop af kan hy vir Jesha sien. En hy droom van 'n dag wanneer hy meer verdien, vir Jesha van die Weissfelds kan koop en haar op 'n lang tog gaan neem woestyn toe.

Daar sal vir haar de ella skaduwee wees. Skaduwee in Woestyn. 'n Kameel moet 'n woestyn hê. Lans neem inderdaad vir Jesha op 'n lang tog maar in 'n ander rigting en om 'n heeltemal ander rede as waarvan hy gedroom het. Die tog bring vir Lans avontuur. . . en 'n groot hartseer, maar ook vergesigte wat byna te goed is om waar te wees.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Your own home: Splendid ideas for settling in -- David and Vicky Bell
R34
The Aquarian Conspiracy: Personal and Social Transformation in the 1980s -- Marilyn Ferguson
R29
Kompas: reissketse -- J. P. Smuts [Redakteur]
R48
Upside Down Inside Out: A Novel -- Monica McInerney
R37
Add to cart

Similar products

Houtbaai se Verstekelinge by Debora Savage - Oorvertel in Afrikaans deur Marriette Linde
R99
Die Smurfies - Die Honderste Smurfie
R40
R30 shipping
By die Oog van die Fontein, 62 Spreukryme - Freda Linde (Tekeninge: Fred Mouton)
R120
R30 shipping
50% OFF
Prinses van die Park - Freda Linde
R150 R300