| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Carole Mortimer
Formaat: Medium Sagteband, Mills and Boon
Toestand: Baie Goed
Die Sisiliaanse bruid - van wraak!
Vir die Sisiliaanse biljoenêr Cesare Gambrelli beteken die dood van sy geliefde suster in 'n motorongeluk in die heuwels bokant Monte Carlo net een ding: bloedwraak.
Omdat haar dood veroorsaak is deur die roekeloosheid van die nikswerd dobbelaar Simon Ingram is daar nou 'n vete tussen twee families, wat volgens tradisie geskik sal word - met wraak.
Die Ingram-dinastie gaan die prys betaal vir Cesare se tragiese verlies - en meer bepaald die dogter van die familie, Robin. Simon was Robin se broer en met haar besonderse skoonheid sal dit vir Cesare 'n plesier wees om wraak te neem: sy sal met hom trou en die ma word van sy babanefie, asook enige ander kinders wat sy vir hom sal baar. Dis juis die laaste gedeelte waarin Cesare hom verlustig... met passievolle verwagting...
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.