Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, staan aangekla. Pligsversuim, wanbesteding, allerlei. Maar sy is n deeglike amptenaar, en sy het haar verdediging gereed: Skipskop is belangrik, Meneer die Voorsitter, en sy wat Juffrou Visagie is, gaan dit laat onthou. Sy en haar noukeurige skaalmodel van Skipskop wat die Overberg so in rep en roer het. Die skaalmodel was die debuutpryswenner in NB se Groot Romanwedstryd 2015.
ISBN: 9780624076070
Pages: 216
Paperback
Tafelberg, 2016
Edition: 01
Good condition
B121