Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Skarlaken Eskader
Sub Title:
Author: W.A.De Klerk
Publisher:
Year:
ISBN: 9780624021711
Summary: In die kom van die uitgebrande vulkaan Marako in Midde-Afrika skuil 'n ernstige gevaar vir die hele wミreld. 'n Verbitterde Russiese wetenskaplike het hier 'n moderne lugmagbasis tot stand gebring waar mense uit alle dele van die wミreld opgelei word.As gevolg van 'n sameloop van vreemde omstandighede bevind nege loodse van die Suid-Afrikaanse lugmag hulle skielik as gevangenes in die Kratervallei. Hulle kom agter dat die leier 'n verwoestende wapen ontwerp het om sy droom van wミreldoorheersing werklikheid te kan maak. Wanneer die nege uitvind dat die leier hulle as loodse in sy Skarlaken eskader wil gebruik, besef hulle dat hulle vinning sal moet optree
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.