This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Pierneefonline1359

Similar products

Die Skepbekertjie -- Eugene N. Marais
Sold

Die Skepbekertjie -- Eugene N. Marais

Secondhand 1 was available
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
2505/67
Bob Shop ID
644683730

Hardeband in goeie toestand.

Tafelberg-Uitgewers, 1968. 


Die skepbekertjie handel oor die voëls van Witklip. 


'n Stuk werk uit die hand van Eugene Marais oor jare gebêre in die woonhuis van n Transvaalse plaas, Witklip, naby Bronkhorstspruit. Hoe dit daar gekom het, is n mooi storie.

Witklip, n myl of ses buite die drop, was die plaas van die heer Mike Henn, ryk bedeel met drie seuns en sewe dogters. n Goeie vreinde van mnr Henn, mnr Fanie van Wyk, was

prokureur op Bronkhorstspruit. By hom het Eugene Marais n ruk lank in die vroeë twintigerjare gewerk. Hy het gou bekend en bevriend geraak met Witklip se mense en byna elke

naweek daarheen uitgegaan. n Stil man, nie spraaksaam nie. Sy plesier was om in die veld te gaan voëls kyk; altyd het hy dan die tien klein Henntjies saamgeneem en vir hulle baie

van die veldgoed geleer en vertel. Een van die dogters, Ann(a), nou Mev Mataai Pirnsloo van Ouweswaanskraal in die distrik, onthou veral hoe hulle geprobeer het om die nessie te kry

waar n koestertjie skielik opvlieg.


Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.



WE HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON Bobshop. CLICK ON THE ICON BELOW TO VIEW THEM.

I sell on bidorbuy.co.za

Customer ratings: 1 ratings

Friendly service. Superfast delivery. Items as described. Thank you!
10 Jun 2025