Die Skilpad Se Laaste Traan - Carol Campbell Die Skilpad Se Laaste Traan - Carol Campbell
Die Skilpad Se Laaste Traan - Carol Campbell Die Skilpad Se Laaste Traan - Carol Campbell

Die Skilpad Se Laaste Traan - Carol Campbell

Secondhand 1 available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650361761
DIS 'N DONKER KAROONAG en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver - drie dae met 'n donkiekar - en sy is te voet.

Soos wat Siena hardloop, speel die lewensverhaal van haar en twee vriende in haar herinneringe uit. Sy onthou die verwilderde en verwaarloosde Boetie, en Kriekie wie se ma by die stilhouplekke al langs die N1 moes werk. Wanneer hulle drie mekaar later weer as grootmense raakloop, moet hulle hard besin oor die dinge van gister wat elkeen sy eie koers laat inslaan het.

Saam met Siena se storie loop die Karooskilpad se spore: 'n Dier wat die wysheid van die landskap saam met hom dra en wat 'n enkele traan stort wanneer hy doodgaan.

In Die skilpad se laaste traan verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjiemense.

Soos nuut
Add to cart

Recently viewed

See more
The Oxford Junior Companion to Music- Second Edition by Michael Hurd  book
Secondhand
R120.00
Robbie Wessels - Halley Se Komeet [CD]
Secondhand
R65.00
AW5040LE VOLVO/09G AXLE SEAL OD63M
New
R318.00
F-Connector for 3C-2V Coaxial Cable, with O-Ring Length: 18mm, Produced type,ID: 5.5mm
New
R10.00

Similar products

Die laaste Sondag
Secondhand
R300.00
ýýýn Huis vir Ester (Carol Campbell)
Secondhand
R99.00
`n Huis vir Ester - Carol Campbell
Secondhand
R45.00
Die laaste wals - AUCAMP,H
New
R270.00