Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Skoolkoor-reeks
Nr 1: Thoinot Arbeau: Ochesographie 1588 Hoor Die Hemelinge Sing - Kerslied Verwerk vir S.A.B. P. MaLachlan - Volledige koevert met 8 kopie
Nr 2: Voelserenade Siliese Volkswysie verwerk vir S.A.B. deur P. McLachlan - Volledige koevert met 8 kopie
Nr 4: Nicolai-Praetorius Die Blink Morester Openb. 22:16 Geredigeer en van Afrikaans teks voorsien deur P. McLachlan - Volledige koevert met 8 kopie
Nr 5: Ou galiema Kaapse Maleirlied Verwerk vir S.A.T.B. deur Anne Neser en P. McLachlan - Volledige koevert met 8 kopie
Nr 7: Die Vrolike Musikante Tradisioneel duits Teks en verwerking vir S.S.S.A.A.A. of S.S.S.A.B.B. deur Georg Gruber - Koevert met 7 kopie
Nr 8: Nederlands Volkswysie verwerk vir S.S.A. deur George ruber - Volledige koevert met 8 kopie
Nr. 9: Sarie Marias Suid-Afrikaanse Volkswysie verwek vir S.S.A. deur George Gruber -Volledige koevert met 8 kopie
Nr. 10: Daar kom die Alibama - Suid-Afrikaanse Vokswysie Verwerk vir S.S.A. deur Georg Gruber - Volledige koevert met 8 kopie
Bladmusiek in baie goeie toestand- Koeverte toon rakverweer, maar geen papierverlies