Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe van een van die eerste boeke wat uit Frans in Afrikaans vertaal is.
Uitgegee in 1919 deur die Nationale Pers.
'n Burgerleeskring boek.
Die literator en skrywer P.C. Schoonees se handtekening is aan die binnekant van die voorste paneel te bespeur, asook 'n boekplaat van die Universiteit van Stellenbosch wat aandui dat hy dit aan hulle geskenk het. Schoonees was een van die eerste Hertzogprys beoordelaars.
Die buitekant van die boek het skaafmerke soos per foto's.