Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Versameling artikels oor die Afrikaanse letterkunde, skrywers en digters.
Met hoofstukke oor onder meer: Somberheid as kenmerk van die Afrikaanse letterkunde; Hoe sien die Afrikaanse letterkunde die nie-blanke?; Twee alleenlopers - Marais en Leipoldt; WEG Louw; Elisabeth Eybers; en Die jare veertig en vyftig.
Eerste uitgawe in 1963 gepubliseer deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. Toestand: Redelik tot goed. Biblioteekstempels binne. Sagtebladomslag gevlek en effens verweer.