Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Smarte van die Oorlog en wie dit gely het , Deur Emily Hobhouse, Uitgegee deur Nasionale Pers 1941, tweede druk, harde band, met 'n paar fotos, verweer op die spine (sien foto), en 'n paar kolle anders in 'n goeie toestand, 436 bls.
Posgeld in SA R.45