This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Anneke7222

Similar products

NEEM UIT DIE VERLEDE:Die geskiedenis van die Laeveld en Ontstaan van die Krugerwildtuin - Pienaar
R550.00
Die Lewe van Paul Kruger (1825-1904) [Afrikaans] | Ds. P.J. Viljoen
R150.00
My Hond, die oorlog en ek
R200.00
2013 19de Eeu Erfenisreeks- Die Anglo-Boere-Oorlog 1899-1902 Softcover
R244.99
Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts
Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts
Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts
+11
Sold

Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts

1 was available / new
R1,000.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
532070411


Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts 

Die Erwe van Ons Vaad're - Nr. 1

In 1902 het Emily HOBHOUSE se boek, The Brunt of the War and Where it Fell in Brittanje verskyn. Hierdie boek het hoofsaaklik bestaan uit briewe en verslae, ook berigte in koerante, oor die lyding van Boerevrouens en -kinders in die Britse konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902. Mej. Hobhouse het hierdie boek hoofsaaklik vir haar landgenote geskryf, want sy het met reg gemeen dat hulle in groot mate oningelig was oor die enorme tragedie wat hom in die twee Boere-republieke in Suid-Afrika afgespeel het.

In 1923 het dr NJ VAN DER MERWE haar boek in Afrikaans vertaal as Smarte van Oorlog en Wie Dit Gely het. Albei boeke het enkele ontstellende foto's gepubliseer van vroue en kinders in konsentrasiekampe.

Met Smarte van die Oorlog probeer die fofograaf Paul Alberts om die bewese mag van foto's te gebruik om 'n geredigeerde weergawe van Emily Hobhouse se boek te illustreer.

Hy het in die redigering en samestelling van die briewe gepoog om die inhoud meer gemaklik leesbaar te maak. Die foto's is gekies uit derduisende met uitsluitlike doel om die seleksie van briewe in 'n kragtige visuele konteks te ondersteun.

Die titel van die boek is verander na Die Smarte van Oorlog, omdat 'n eeu van oorlogvoering bewys het dat die lyding van die Boerevroue en -kinders tydens die Anglo-Boereoorlog universeel en nie beperk tot slegs daardie enkele oorlog was nie.

Hierdie boek word opgedra aan Emily Hobhouse en die Boerevrouens en -kinders van die Amglo-Boereoorlog, want vandag, meer as 'n eeu later, word Emily Hobhouse steeds beskou as een van die grootste heldinne in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Die Nasionale Vrouemonument, wat in 1913 onthul is, getuig immers van die bewondering wat Afrikaners vir die Boerevroue van 'n eeu gelede gehad het.....

Die Erwe van Ons Vaad're-Reeks

Die Smarte van Oorlog is die eerste boek in die reeks - wat Kraal-uitgewers spesiaal Die Smarte van Oorlog - Paul Alberts. Die Smarte van Oorlog is die eerste boek in die reeks - wat Kraal-uitgewers spesiaal die Afrikaanssprekendes uitgee. Slegs beperkte oplae sal gedruk word en boek sal altyd genommer wees....Boeke in die reeks sal nie in boekwinkels te koop aangebied word nie. .

Hierdie boek is 'n Hardeband en gedruk op glanspapier. Boek weeg 2kg.

Recently viewed

See more
MINT POST CARD
R5.00 No bids
Union of SA - 1913 - Used
R10.00 No bids
Willie Nelson - Face of a Fighter 2 CD set
R150.00
SADF PERIOD STAALDAK WITH NO INNER-COMES WITH CHIN STRAP
R50.00 No bids