Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Smeltkroes deur Johanna Brandt (1920). A5, sagteband, 27 bladsye. Boekie in goeie toestand.
Boek handel oor Suid-Afrika, Engeland, Duitsland en Amerika. "Maar Duitsland het die oorlog nie verloor nie! Sij is door die Bondgenote verraai..."