Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Sneeu Bly Altyd Wit
Sub Title: Dieverhaal van Scott se rampspoedige reis na die Suidpool
Author: Morkel van Tonder
Publisher:
Year:
ISBN: 9780624000617
Summary: Die verhaal van Scott se rampspoedige reis na die Suidpool.Op 17 Januarie 1912 bereik hulle die Suidpool - maar onder glad ander omstandighede as wat hulle verwag het. Die wind waari en daar is 'n snaakse klam gevoel in die lug en dit sonder die beloning van eerste daar te wees. Heelpad het hulle teen die tyd en Amundsen getrek, geglo dat hulle die eerste mense op die Pool sal wees. Daarom is dit vyf verweerde manne wat voor die Union Jack staan op aandag vir 'n foto terwyl die wind 'n lied van verlatenheid oor die wereld waai.Nou is al wat oorbly 900 myl se strompel sonder drome. Met min woorde en groot verlange in die koudste eensaamheid begin hulle worsteling terug oor die ysoseaan van gestolde branders en deinings.Sondagaand 18 Februarie eis die Pool sy eerste slagoffer - Evans gee in, sterf. 'n Maand later wys Oates sy selfmoordrantsoen van die hand en stap die tent uit - sy dood tegemoet - probeer so sy makkers red
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.