Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die sociale denke van die antieke nabye ooste
Deur P.J. de Vos en geredigeer en bygewerk deur Dr. J. Oosthuizen
Uitgegee deur Remata-uitgewers, 1978
Semi-sagte band, eerste uitgawe, nr 69 in die publikasiereeks van die Raad vir Geesteswetenskaplik Navorsing
in baie goeie toestand, 323 bls.