Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Son Struikel deur Dolf van Niekerk EERSTE UITGAWE
Die roman dek ’n gemeenskap se geskiedenis vanaf die Anglo-Boere-oorlog tot die Randse Staking.
Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1972, eerste uitgawe, 102p.
Toestand, hardeband, stofomslag, goed, enkele potloodaantekeninge
Verpakking en Posgeld R25
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com