Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Pers-Boekhandel, 2de Uitgawe1973,102 pp Hardcover. Some Shelf Wear
Die jong rebel Diederik word as enkele mens gesien, en bowendien in die toestand van onskeibare redelikheid-en-redeloosheid, van bewuste nou-leef en onderbewuste geleef-word vanuit al die verbye, waarin hy bloot “die mens” is, die wenslike mens, die vreemdeling op hierdie aarde, wat alleen in die dood tuiskom, gebore word, deurbreek na God. Daar is ‘n hele tydperk in hierdie mensverskyning opgeneem, ‘n hele periode van ‘n gemeenskap se geskiedenis - van Anglo-Boere-oorlog tot Randse staking - in die prisma van hierdie menstoestand opgebreek, maar in en deur hom word alles in die tydlose opgehef.