Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Soogdiere van die Suider-Afrikaanse Substreek- Intekenaaruitgawe, beperk en geteken
Deur Reay H.N. Smithers, Uitgegee deur die Universiteit van Pretoria 1983,
Eerste uitgawe, Intekenaaruitgawe beperk tot 900 eksemplare dit is nommer 545, geregistreer in die naam van Dr. F.W. Quass,
Geteken deur die Rektor van die universiteit en die Outeur,
Groot en swaar formaat harde band, stofomslag met verweer en cello-tape, naam met toewyding aan se vriend van F.W. Quass, illustrasies, skutblaaie met 'n paar klein kolle
Boek is in goeie toestand, 736 bls.