 
        | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 



‘n Besondere boek, wat inligting verskaf oor al die soogdiere in Suid-Afrika.
Die Soogdiere van die Suider-Afrikaanse Substreek deur Reay H.N. Smithers
Uitgegee deur die Universiteit van Pretoria, 1983
Hardeband, A4 grootte, 736 bladsye. Baie goeie toestand binne-in. Stewig gebind, netjies en skoon. Die omslag is effens geskaaf teen veral die onderste rante en het kleur verloor teen die rugkant.
Meer as 2kg