Die Spieelkepetsh en ander verhale - Christine Pienaar

Secondhand
Indicative market price: R260
1 available
R130.00 50% OFF
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 21 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
1821-1870 BOX31
Bob Shop ID
615029921
Van kleinsaf skryf sy graag. In haar studentejare verskyn gedigte en sketse van haar in die studentetydskrif Stellenbosse Student. Heelwat later word van haar verhale opgeneem in Tydskrif vir Letterkunde en professor Elize Botha moedig haar aan om 'n uitgewer daarvoor te vind, wat eindelik lei tot die publikasie van [1]ᅭDie Spieelkepetsh en ander verhaleᅮ.[2] In hierdie verhale kyk sy nostalgies terug na haar kinderdae en verhaal insidente uit haar verblyf in die buiteland.[3] In die herinneringsverhale slaag sy daarin om 'n boeiende kontras te bewerkstellig tussen die vertelperspektief[4] (ouer vrou met groter wysheid wat terugkyk na die verlede) en die waarnemings en insigte van haarself as die jong dogter wat die gebeurtenisse meemaak. In die titelverhaal loop 'n vrou na baie jare 'n seunsmaat raak, wat nou welvarend is, effens lywig en vergesel van 'n elegante vrou. As kinders was hy die seun van 'n arm weduwee, wat saam met haar denkbeeldige huise gebou het met die kamers vol geld en vir hulle 'n indrukwekkende verbeeldingskar, 'n Spieelkepetsh, gekoop het. Hy het klaarblyklik die rykdom gevind waarvan hy gedroom het, maar hy het die groter rykdom van drome verloor. In verhale wat in die buiteland afspeel, word die verteller telkens uitgebeeld as 'n ouer, blanke vrou wat in die buiteland woon omdat sy met 'n diplomaat getroud is. Sy voel vreemd in die nuwe land, maar word ook toenemend vervreemd van haar eie land. 'n Deurlopende tema in die verhale is die onvermoe om ander mense werklik te ken, wat dan ook uitloop in die toenemende eensaamheid van die sentrale karakter in die verhale. Die verhale gaan nie soseer oor die uitbeelding van handeling of aksie nie, maar is treffend in die fyn beskrywing van die mense se binnelewe in die verbandlegging tussen verlede en hede en tussen mens en mens. 'n Mens tref hier nie volledig sosiaal-betrokke werk aan nie, maar wel 'n bewustheid van tydgenootlike kontradiksies en 'n ontmaskering van die knus Afrikaner-ingesteldheid tydens die jare van apartheid. Die Spieelkepetsh en ander verhale - Christine Pienaar. HAUM-Literer 1988. ISBN 9780798627085

More from this seller

View all
25% OFF
Habits of the House - Fay Weldon
R90 R120
R30 shipping
50% OFF
Poems, 4 Volumes - Seamus Heaney
R590 R1,180
R30 shipping
My Holiday Shorts - Ilze Hugo
R100
R30 shipping
50% OFF
Die Vrede Kom Later - Diana Ferrus
R190 R380
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
Pair Wing Mirror Indicator Light Amber 6325H1 71748253 for Peugeot Boxer for Fiat Ducato for Citroe
R678

Similar products

Sweef en ander Verhale
R75
Die bruid en ander verhale
R60
R30 shipping
34% OFF
Die middernagfees en ander verhale - Johan Anker
R290 R440
Die Spieelkepetsh en ander verhale / Christine Pienaar
R40