Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days
Terwyl hy wag dat die vreemde werktuigkundige op die dorp sy motor herstel, vertoef hy in die plaaslike hotel waar die eksentrieke kroegman hom die storie van die spookmeisie van Uniondale vertel. Die storie is van die verliefde Johan en Marie wie se toekomsdrome saam vinnig aan flarde geruk is.
Stefan ontmoet ook 'n jong boeremeisie, Sonja, op die dorp, en die aantrekkingskrag tussen hulle is dadelik daar.
Summary | Stefan, 'n jong sakeman, is oppad na sy ouers in die Baviaanskloof. Sy Paasnaweekplanne verander egter drasties wanneer sy voertuig net buite Uniondale meganiese probleme ontwikkel en in Willowmore finaal die gees gee... |
Studio | Moving Billboard Picture Company |
Format | DVD |
Release date | 20141201 |
Contributors | Tanya Van Graan (Actor), Tobie Cronje (Actor), Adam Tas (Actor) |