Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Spook wat Boomgeklim en Lig Gevind het
Sub Title:
Author: Maritz Spaarwater
Publisher:
Year:
Number of pages:
ISBN: 9781928283133
Summary: Gedurende die laaste drie dekades van die 20ste eeu het Suid-Afrika die mees ingrypende politieke, grondwetlike en maatskaplikeomwenteling in die geskiedenis van die land beleef sedert die landing van die grondlegger van die wit bevolking van die land, Jan van Riebeeck, aan die Kaap in 1652. Gedurende daardie tydperk het Maritz Spaarwater agtereenvolgens verskeie senior posisies in verskeie staatsinstansies tot na die bewindsverandering in 1994 beklee. Die boek is Spaarwater se memoire, waarin hy sommige van die vormende invloede in sy lewe vanaf sy kinderdae identifiseer en hoe dit oor tyd sy wereldbeskouinge en politieke opvattinge beinvloed en kopskuiwe by hom meegebring het. In belangrike opsigte het dit saam geloop met soortgelyke nuwe insigte, aangevoer deur onder andere verslae en waarskuwings vanuit die intellegensiegemeenskap, by die beleidmakers in die apartheidsregering van die tyd. Dit beskryf sy betrokkenheid by die aanvang en die bedryf van die proses van vreedsame onderhandelinge, wat n bloedige revolusie in Suid-Afrika afgeweer en in 1994 tot die einde van apartheid en die land se kolonialistiese staatkundige nalatenskappe en die demokratisering van die staatsbestel in die land gelei het. Die boek is n verwerkte omsetting in Afrikaans deur die skrywer van sy boek A Spooks Progress, from making war to making peace, Random House Struik, 2012.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.