Die spore van Gert Saggiestrap / Marco Botha

Die spore van Gert Saggiestrap / Marco Botha

Secondhand 1 available
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652676877

Sagteband met 367 bladsye in goeie toestand.

'n Naam is nie net 'n roepding nie. Dis 'n ding wat jóú roep. Só het oom Dahm vir Gert Saggiestrap terug lewe toe probeer bearbei. Toe reeds 14 jaar sy spoor byster in die oer-rivierlope van die ua pukiro in die Omaheke. Nes sy pa met die goeie hart en sy ma met die stukkende verlede was hy 'n boesmankind van die Nuwe Tyd waarin inkommers om en oor die boesmans kom grenspale slaan het.
Vir die ellende van hierdie gestroopte bestaan was Gert nie geoormerk nie. Maar toe kom Goeie Vrydag van sy 15de jaar. Die geeste van die dode het vir die eerste keer om hom kom draal. Dié lei hom terug op 'n donker pad wat met die spore van sy oudste voorsate langs loop: na wat dit beteken om 'n boesman te wees met sand-ankers in jou herkoms en 'n hand op die hefbome van die toekoms.
Gert Saggiestrap loop soek sy hart, vat sy naam en vind daarin opgesluit sy groot gawe.
Die Spore van Gert Saggiestrap is 'n greep uit die hedendaagse bestaan van 'n groepie Ju/'hoansi uit die Omahekestreek, ʼn noordwestelike uithoek van die Namibiese Kalahari. Dit is ʼn sensitiewe, outentieke verhaal vol pyn, ontheemdheid en vertwyfeling maar ook triomf en diepe blydskap en hoop.

Add to cart

Recently viewed

See more
Wake Up
Secondhand
R60.00
Levante Mens Button Up Shirt
Secondhand
R49.00
12% OFF
MULTIFUNCTIONAL BAG JB-78
New
R499.00 R568.00
The House with the Blue Shutters - Lisa Hilton - 419 pages
Secondhand
R35.00

Similar products

IN DIE SPORE NAN 'N SPEURDER DEUR MARIELIZE VAN ZYL
Secondhand
R150.00
Spore van die Wolf , verhaal deur Kobus Snyman.
Secondhand
R30.00
Die Rooi Roman- Etienne van Heerden & Jaco Botha
Secondhand
R60.00
Spore van die wolf deur Kobus Snyman
Secondhand
R30.00