Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wat ht met Anna gebeur die oomblik n sy die sneller getrek het? N sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die o gekyk, en toe geskiet het?
Agt jaar n die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Ltter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna — en ook die skrywer — worstel . . .
'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe n die moord op haar stiefpa — 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.