R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Paarden Eiland, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 21 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oe gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar na die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lotter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna - en ook die skrywer - worstel ... 'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe na die moord op haar stiefpa - 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.