Die Staat vs Oscar By Marida Fitzpatrick true crime murder Afrikaans book

New
Indicative market price: R220
1 available
R100.00 55% OFF
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
613975344

Die Staat vs Oscar By Marida Fitzpatrick true crime murder Afrikaans book The book is in a like new condition with photos and 248 pages Oscar klop aan die deur en Reeva kom maak vir hom oop. Die man wat oor die drumpel trap, wat vir die laaste keer by hierdie huis instap, is Oscar Pistorius, skatryk, alomgeliefde wêreldberoemde Olimpiese held. Die man wat oor minder as 24 uur by dieselfde deur sal uit steier, sal 'n ánder Oscar wees. Berug, bebloed, bedroef, 'n flentersgebreekte spieël van homself."Dis die verhoor van die jaar, die storie van die dekade. Dis 'n liefdesverhaal wat 'n hofdrama geword het, 'n sprokie wat in bloed geëindig het.Die Oscar Pistorius-saak is al van hoek tot kant bestudeer en ontleed, in berigte en debatte bespreek. Maar nog nooit is dit van die begin tot die end as 'n spanningsverhaal vertel nie. En dít is wat Marida Fitzpatrick in Die Staat vs. Oscar doen. Sy weef die skrikwekkende gebeure van daardie nag en die mees dramatiese dele van die verhoor op só 'n manier ineen dat die boek soos 'n misdaadriller lees. Tussendeur dié boeiende vertelling is uittreksels uit roerende onderhoude met van die betrokkenes se naastes. Die boek bevat ook 'n interessante ontrafeling van die tegniese aspekte van die Wat het die ballistiek, die getuienis oor die gille en Oscar se twee verwere uiteindelik vir hom beteken? Dit word alles geïllustreer met foto's wat op die toneel geneem is en grafiese voorstellings. Die Staat vs. Oscar is 'n fassinerende storie wat nie net al die legkaartstukke van die Oscar-raaisel in plek laat val nie, maar deurentyd aangryp en meesleur.

More from this seller

View all
19% OFF
Malibu Comics - Godwheel Ashcan (1995) #1 rare old vintage collectable
R42 R52
R30 shipping
22% OFF
DC comics Manhunter (1988 1st Series) #10 old rare vintage collectable
R125 R160
31% OFF
Cerebus (1977-2004 Aardvark-Vanaheim) #250 old vintage rare collectable
R45 R65
31% OFF
DC Comics Secret Origins (2014) 3rd Series #3 rare vintage old collectable
R90 R130
Add to cart

Recently viewed

See more
Dink Reg en Vind Geluk by Chris Jones - SOFT COVER
R39
R30 shipping
ERROR Note R10 - cut totally wrong - only one set of numbers and ` E`at top
R2,500 No bids
R30 shipping
HOT WHEELS - BOOSTER, BOXED
R195
R30 shipping
For Apple Watch Series 2 38mm Resin Retractable Chain Watch Band(Pearlescent Rainbow)
R294

Similar products

Handwerk Vir Die Huis (Afrikaans, Hardcover)
R85
R30 shipping
DIE GESKIEDENIS VAN DIE AFRIKAANS - EN SUID-AFRIKAANS-DUITSE KULTUURVERENIGING 1932 - 1982
R169
R30 shipping
Afrikaans-Hollands in die Agtiende Eeu
R300
R30 shipping
Die Onherwinbare Hede (Afrikaans) | H. Jonker
R450