Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All books are second hand
Die meeste mans het 'n vol dagprogram wat talle aansprake maak op hulle tyd en energie. Dit is geen maklike taak om ten spyte van al hierdie eise nog aan God se eise vir 'n man ook te voldoen nie.
Die Stiltetydbybel vir mans is geskryf vir die man wat hom graag in God se Woord wil verdiep om troos, moed en onderskraging daarin te vind. Dit bevat die hele Nuwe Testament van die 1983-vertaling verdeel in 365 dae met 'n inspirerende oordenking vir elke dag. Hierin laat Stephan Joubert die lig van God se Woord val op die man in sy daaglikse lewe: sy beroep, huwelik, gesin, manwees ...