Die Nuwe Testament in 365 dae met geestelike oordenkings.Stiltetyd is heilige tyd, daardie gedeelde oomblikke met God. Daarom is dit belangrik dat ons nie net die Woord van ons Meester sal bestudeer nie, maar al hoe meer begryp en verstaan wat dit vandag vir ons wil se.Die Stiltetydbybel vir vroue bevat 365 dagstukke wat bestaan uit 'n gedeelte uit die Nuwe Testament, gevolg deur 'n geestelike oordenking. Die teksgedeeltes is geneem uit die hersiene uitgawe van die Nuwe Lewende Vertaling.Hierdie dagboek gesels nie oor koeitjies en kalfies nie, maar laat die lig val op die betrokke teksgedeelte en hoe dit vir die vrou van vandag meer kan beteken as net Bybel-lees: Dit is 'n ontmoeting met die ware God van Israel, die Heilige.Met Die Stiltetydbybel vir vroue is stiltetyd 'n plesier. Nie net sal vroue die hele Nuwe Testament in 365 dae deur-lees nie, maar meer leer en verstaan van wat God vandg vir hulle wil kom se.

Title: Die Stiltetydbybel vir vroue
Sub Title: die Nuwe Testament in 365 dae met geestelike oordenkings
Author: Maretha Maartens
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy
Year: 1995
Number of pages: 652
ISBN: 9781868292387
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever