This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks184

Similar products

Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens
Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens
Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens
+2
Sold

Die Stiltetydbybel vir Vroue - Maretha Maartens

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
663785369
Die seën wat die gelowige vrou van die 21ste eeu soek, is die seën van die dieper lewe met Jesus Christus. Dit is die seën van 'n Woorddeurdrenkte lewe. Dit is om in "die rykdom van alles wat Christus ons leer" (Kol. 3:16) te leef, te groei, te oorwin en tot seën te wees.

Die Stiltetydbybel vir vroue is spesiaal vir die vrou van vandag wat haar graag in God se Woord wil verdiep. Dit bevat die Nuwe Testament van die Nuwe Lewende Vertaling verdeel in 365 dae. Vir elke dag is daar 'n inspirerende en aktuele oordenking wat voortvloei uit die gelese gedeelte van die Nuwe Testament. Dit verhelder die teks van die Nuwe Lewende Vertaling op 'n treffende wyse.

Elke vrou wat hierdie Nuwe Testament met sy 365 diepsinnige oordenkings gebruik, sal by die plek van verwondering uitkom waar sy vol blydskap kan getuig.

Bevat:

Sagteband studiebybel
3 boekmerke
Pen
Gebedskers

Algehele goeie kondisie boek met nuwe bykomstighede.

Kondisie: 4