Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Dispatched within 3 business days.
Condition : Good.
Eerste uitgawe, 1993. Naam van vorige eienaar op skutblad. Veskeie bladsy met ligte potlood onderstreep.
Die oopbars van ’n oliebron reg in die middel van die hawestad Port Cecil dryf die swart civic-organisasie se aandrang op ’n verenigde stadsraad op die spits. Aan die voorpunt van die swart aspirasies staan MaNdlovu Thandani, onvernietigbaar en groter as lewensgroot. Teenoor haar: Seamus Butler met sy donker; depressiewe buie wat in hom sleur soos die rivier wat in sewe deltabene deur die stad in die see uitmond.
Bibliographic information :
Title | Die stoetmeester |
Author | Etienne Van Heerden |
Publisher | Tafelberg, 1993, |
Hardback, | |
1st ed. | |
ISBN | 0624032280, 9780624032281 |
Length | 325 pages |
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.