Die Stoetmeester

Die Stoetmeester

Secondhand 1 available
R130.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5017943
Bob Shop ID
644488745

God sou nooit so n spesie bedink nie, sSeamus Butler van sy kantelbokke, die genetiese frats wat sy vader toevallig geteel het op die Setlaar-familieplaas.

Die bokke het n aangebore defek wat goud werd is: hulle slaan flou neer as hulle skrik. n Enkele kantelbok wei saam met n trop kleinvee en as n ongedierte toeslaan, word die bok prooi en die kudde ontkom. Hulle, die weemoedige bokke met die spottende geel o gee die Butlers rykdom en invloed in die Oos-Kaap en dis belangrik in die tyd van die groot politieke ommekeer.

Want die oopbars van n oliebron reg in die middel van die hawestad Port Cecil dryf die swart civic-organisasie se aandrang op n verenigde stadsraad op die spits. Aan die voorpunt van die swart aspirasies staan MaNdlovu Thandani, onvernietigbaar en groter as lewensgroot. Teenoor haar: Seamus Butler met sy donker; depressiewe buie wat in hom sleur soos die rivier wat in sewe deltabene deur die stad in die see uitmond. En rondom hulle, in twee werelde wat deur die geskiedenis op mekaar afgestuur word, is elkeen se familiekring wat dreig om mee te gee onder die druk van die tyd.

Dis hier waar die verhaal van Die stoetmeester meesleurend deurloop, deur die lewens van mense, elkeen betrokke by, elkeen uitgelewer aan die boeiende oerwereld van die Oos-Kaap in n tyd waarin skoonheid en wreedheid, gewelddadigheid en hoop verstrengel raak.

Die stoetmeester is, na die satiriese roman Casspirs en Camparis, veel meer verwant aan die sfeer van Toorberg, Etienne van Heerden se hoogs suksesvolle tweede roman. n Storie soos min, wat opstaan uit die weeige maar grootse landskap van die Kei.

Hardback. Afrikaans. Tafelberg. 1993. Used.Ex-Library.

Add to cart

Recently viewed

See more
Street Dreams: Faye Kellerman (Paperback)
Secondhand
R45.00
K.D. Lang - Ingenue CD South African Press
Secondhand
R20.00
Blue Wegdewood vase
Secondhand
R180.00 No bids
47% OFF
Corn Peeler S/Steel Easy To Use Corn Kernel Remover Corn Stripper
New
R79.00 R150.00

Similar products

Die Otters op die Bosveldplaas Die Otters 3
Secondhand
R130.00
Die Beroepsarbeid van die Afrikaner in die Stad - S. Pauw
Secondhand
R200.00
28% OFF
Die Ritme van die Reen
New
R180.00 R250.00
Ontdek die Dinosourusse In die See
Secondhand
R95.00