Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Getekende kopie.
Roelf van Rensburg, gebruik sy uitgebreide kennis van die filmbedryf as agtergrond vir hierdie roman wat 'n blik gee in die werking van die filmbedryf asook die gemoedslewe van die filmmense betrokke. |
Jaar | 1969 |
Uitgewer | Voortrekkerpers |
Bladsye | 229 |
Toestand | Hardeband goeie toestand, stofomslag rakverslete, naam van vorige eienaar op skutblad ouderdomsvergeling, gering merke, goeie toestand. Op skutblad n boodskap aan Emil, geteken "Roelf, 8th July 1969". |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.