This auction has closed with no winners.
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Bokmakierie19598

Similar products

R30 shipping
Die Beroepsarbeid van die Afrikaner in die Stad ~ Pauw, S
R180
R30 shipping
Voetspore Op Die Strand - Johan Badenhorst - Rey Janse van Rensburg
R145
DIE BOEK VAN DIE OPREGTE
R60
R30 shipping
50% OFF
In die Boog van die Sekel, Die Verhaal van Graan - Freda Linde
R140 R280
Die Stranding van die VOC-skip SCHOONENBERG - Struisbaai 1722
Die Stranding van die VOC-skip SCHOONENBERG - Struisbaai 1722
Die Stranding van die VOC-skip SCHOONENBERG - Struisbaai 1722
Die Stranding van die VOC-skip SCHOONENBERG - Struisbaai 1722

Die Stranding van die VOC-skip SCHOONENBERG - Struisbaai 1722

0 was available / secondhand
R140.00 auction closed
Closed 22 May 24 15:01
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Onder Papegaaiberg, Stellenbosch
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 13 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615494737

Africana Uitgewers. Sagteband. 160bladsye. Baie netjiese toestand. 

Die VOC-skip Schoonenberg het op 20 November 1722 naby Kaap Agulhas gestrand. Deur voort te borduur op historiese gerugte dat waardevolle artikels van die wrak na Vergelegen geneem is, waar dit verdwyn het, en deur name wat in dokumente genoem is, te gebruik, is n verhaal van sameswering, n doelbewuste stranding, n versteekte skat, moord en wrede straf bedink en die eerste keer in 1951 deur Eric Rosenthal gepubliseer. Hierdie storie word steeds herhaal, dikwels as histories juis. Oorvloedige materiaal uit die argief vertel n radikaal ander ware Schoonenberg-verhaal. n Vorige artikel het die stranding en daaropvolgende ondersoek deur die fiskaal na die oorsake van die ramp beskryf. Die Raad van Justisie het die skipper en sy offisiere aan nalatigheid skuldig bevind, maar niemand is tronkstraf opgelê nie en almal is uiteindelik terug na Nederland. Hierdie artikel beskryf gebeure ná die stranding. Alle bergingsmoontlikhede is deur die Goewerneur en Politieke Raad oorweeg, en voorrade en drie sendings is na die wrak gestuur, die laaste om dit te gaan verbrand. Op bevel van die Here XVII het die nuwe fiskaal vroeg in 1726 tevergeefs bewerings van strandroof teen skipper Van Soest ondersoek. Beëdigde verklarings is verkry dat goed afkomstig van die skip op Vergelegen afgelaai is, maar sonder bevestigende bewysstukke. Van der Heijde, eienaar van Vergelegen, het van niks geweet nie. Daar is geen getuienis dat enigiemand van strandroof aangekla is nie. In 1985 is kanonne, ankers, glasstukke en gespes wat met die tyd van die Schoonenberg verbind kon word, naby die hawe van Struisbaai gevind.


More from this seller

View all
COOKING WITH THE HOUSEWIVE'S LEAGUE
R80 No bids
SEEHENGELGEHEIME Gids vir kushengelaars Nickie Louwrens
R80 No bids
SETTLERS HERITAGE Francis Carey Slater
R80 No bids
THE SOUTH AFRICAN FLY-FISHING HANDBOOK
R90 No bids