This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks175

Similar products

Die Streke van Emil - Astrid Lindgren Die Streke van Emil - Astrid Lindgren Die Streke van Emil - Astrid Lindgren Die Streke van Emil - Astrid Lindgren
Die Streke van Emil - Astrid Lindgren Die Streke van Emil - Astrid Lindgren Die Streke van Emil - Astrid Lindgren Die Streke van Emil - Astrid Lindgren
Sold

Die Streke van Emil - Astrid Lindgren

Secondhand 1 was available
R20.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
661909791

Dit help nie om Emil Sondagskool toe te stuur nie, sê Lina, want hy sal tog nooit 'n goeie seuntjie word nie, en hy sal ook nooit in die hemel kom nie...tensy hulle iemand soek om met die donderweer te help Hierdie oordeel is miskien 'n bie- tiie hard. hoewel Emil soms maar stoute dinge aanvang. Soos die keer toe hy op allerhande maniere probeer het om Lina se tand te trek. Dit was al erg genoeg, maar op die- selfde dag het hy ook die mense van die buurt die skrik op die lyf ge- jaag deur Idatiie blou te verf en aan te kondig dat sy tifus het Dan was daar nog die keer toe hy 'n padda gevang en in sy pa se kos- mandjie gesit het omdat daar gate in sy eie sakke was En daar was Otjiepotjie se kersie- vretery.. Ja. die mense van Lönneberga het nie juis baie rede om vir Emil lief te wees nie. Maar hy is nie nét stout nie; wanneer dit nodig is, is hy ook sommer 'n seuntjie uit een stuk. Dit het hy bewys op daardie dag kort voor Kersfees, toe hy 'n daad verrig het wat so dapper was dat die hele distrik daaroor gejuig het en hy al sy kattekwaad vergewe is. Hardeband Vintage kondisie

Condition: 7