| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Book Number | 4041904 |
| Author: | C. R. De Wet (Generaal) |
| Title: | Die Stryd Tussen Boer en Brit (2de Anglo-Boere Oorlog) |
| ISBN: | Geen |
| Year Published: | 1959 |
| Edition: | Eerste Uitgawe in Afrikaans. (Voorheen in Nederlands) |
| Publisher: | Tafelberg-Uitgewers Kaapstad |
| Cover Type: | Hardeband |
| Book Grading: | Baie Goed. Vorige Eienaar se naam en datum of voorste eindbladsy. N Effense vlek en n klein stampmerkie onder op die voorste hardeband. Verder is dit n mooi boek met skoon bladsye en goed gebind. |
| Jacket Grading: | Die stofjas het bo en onder aan die rugkant skeurtjies van nie meer as 2 cm nie. Die kante toon tekens van rak en hanterings verweer. Daar is ook n vlek aan die binnekant-onder van die voorste kant. |
| Pages: | 230 |
| Size: | 165x235 |
| Weight: | 554g |
| Price: | R 220 |
| Description: | n Outentieke, en op die man-af vertelling van gebeure tydens die Anglo-Boere oorlog deur een van die Vernaamste Deelnemers aan die oorlog. n Belangrike Boek vir elke Afrikaaner! |